Tel: 015 280 0027 (24/7) Tel: 015 297 0465
elegantguesthouse@polka.co.za
79 Oost street
Polokwane

Testimonials

08 May 2018
'n GASTEHUIS WAAR JY ENIGE DAG KAN GAAN OORBLY!! ELEGANT BESKRYF DIT PRESIES. DIE GASTEHUIS IS PRAGTIG, VEILIG, DIE EIENAARS VRIENDELIK EN DIE KAMERS ONVERBETERLIK!!
Johan De Beer
30 Apr 2018
Uitstekende waarde vir geld! Elegant Guesthouse voldoen aan elke vereiste wat gestel word aan 'n uitsonderlike gastehuis. Die personeel is flink, vriendelik, behulpsaam en besorgd. Voorwaar 'n gastehuis wat ek enige tyd sal aanbeveel.
Lizette Du Plessis
27 Apr 2018
Lovely and friendly people, great service. Definitely a lovely tranquil place. SA Travel
Dominique Viljoen
20 Apr 2018
Plek is smaakvol en skoon, baie lekker gebly, alles wat nodig was en meer was beskikbaar.
Emil Swanepoel
02 Mar 2018
Waarde vir geld. Ons sal definitief weer van Elegant Guesthouse gebruik maak. Arthur en Santie het ons baie welkom laat voel. Heerlike ontbyt.
Morkel Booysen
01 Nov 2017
Wonderlik. Die verblyf was so gerieflik en gemaklik en baie rustig. Die gasheer en gasvrou was baie bedagsaam en lekker om mee te gesels, regte Christelike mense met baie goeie waardes. Love hulle.
Charlene Lubbe
30 Oct 2017
Elegantly and very well appointed. Spacious and well equipped room with working surface. Clean, neat and quality linen and toiletries. The owners are very welcoming, helpful and the breakfast and dinner were excellent.
Monja esterhuizen
15 Apr 2017
Pragtige kamers met heerlike ontbyt en baie gasvry ontvangs. Elegant Gastehuis is beslis waarde vir geld met keurige kamers, pragtige tuin, gasvrye ontvangs met 'n groot en heerlike ontbyt ingesluit.
Alan Snyman
30 Nov 2016
Elegant Guest house delivers unsurpassed accommodation and the friendly owners are always willing to help and chat! Highly recommended! :)
Karen Lehman
24 Sep 2016
Vriendelik en baie behulpsaam. Baie lekker gebly, vriendelike mense, baie behulpsaam as ons vrae gevra het en heerlike ontbyt.
Melissa Visser

Pages

Testimonials

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
  ____          _     _   _____        
/ ___| ____ / | (_) | ____| _ __
\___ \ |_ / | | | | | _| | '__|
___) | / / | | | | | |___ | |
|____/ /___| |_| _/ | |_____| |_|
|__/
Enter the code depicted in ASCII art style.